Olie-, reuk- & PABA-vry.

Bevogtiger met "exfoliating" elemente wat daarmee saam 'n bree spektrum UV beskerming bied.

Die AHA mengsel help met die verbetering van tekens van veroudering & gee daarmee saam 'n gladder tekstuur asook verbeterde fermheid van die vel.